
Rudi Muller - Loflied Vol 1
Rudi Muller - Loflied Vol 1
Loflied Volume 1 is die eerste samestelling van 44 bekende Geestelike keurspel lofliedere en individuele liedere wat almal van jonk en oud gaan laat saamsing. Loflied - Volume 1 kan ook gebruik word vir samesang tydens Kerkdienste, Geestelike saamtrekke, selgroep byeenkomste of om jou lekker te laat saamsing in jou motor. Loflied Volume 1 is ‘n samestelling van liedere wat bestaan uit bekende Gesange, Psalms, Halleluja, Jeugsangbundel en ander bekende Geestelike gunstelinge!
- Neem my lewe laat dit Heer
- Jesus groot bo almal
- Wat ‘n vriend het ons in Jesus
- Prys die Heer met blye galme
- Jesus roep die kindertjies
- Praat ek mense engele tale
- Log sing die Here
- Ek roem U naam
- Ek wat vergifnis Heer ontvang het
- Juig al wat leef Juig voor die Heer
- Amazing Grace
- Our God
- Jmrmr (Jesus my rots my redder)
- Die onse Vader