Rudi Muller - Loflied Vol 1_ VONK MUSIEK

Rudi Muller - Loflied Vol 1

  • SKU: VONK295
  • BARCODE: 6009706910174
  • VONK MUSIEK

    • R 50.00
    Belasting ingesluit. Aflewering word bereken by die betaalpunt.

    Net 25 oor!

    Rudi Muller - Loflied Vol 1

    Loflied Volume 1 is die eerste samestelling van 44 bekende Geestelike keurspel lofliedere en individuele liedere wat almal van jonk en oud gaan laat saamsing. Loflied - Volume 1 kan ook gebruik word vir samesang tydens Kerkdienste, Geestelike saamtrekke, selgroep byeenkomste of om jou lekker te laat saamsing in jou motor. Loflied Volume 1 is ‘n samestelling van liedere wat bestaan uit bekende Gesange, Psalms, Halleluja, Jeugsangbundel en ander bekende Geestelike gunstelinge!

    1. Neem my lewe laat dit Heer
    2. Jesus groot bo almal
    3. Wat ‘n vriend het ons in Jesus
    4. Prys die Heer met blye galme
    5. Jesus roep die kindertjies
    6. Praat ek mense engele tale
    7. Log sing die Here
    8. Ek roem U naam
    9. Ek wat vergifnis Heer ontvang het
    10. Juig al wat leef Juig voor die Heer
    11. Amazing Grace
    12. Our God
    13. Jmrmr (Jesus my rots my redder)
    14. Die onse Vader

    Ons beveel ook aan