
Langpad Afrikaanse Reis CD Pakkie (10 CD's)
Kry 10 CD's in Afrikaans om die langpad aan te neem! Met een gewaarborgde nuwe CD en talle ander Afrikaanse treffers om te geniet. Met meer as 6 ure se speeltyd gaan jy skaars dieselfde snit twee keer hoef te luister.