Rowwe Diamante_ Incense productions

Rowwe Diamante

  • SKU: IPDVD002
  • BARCODE: 6009706910655
  • Incense productions

    • R 75.00
    Belasting ingesluit. Aflewering word bereken by die betaalpunt.

    Net 25 oor!

    Rowwe Diamante

    Mens veg nie seer, met nog seer nie!

    Alle ouers, en selfs onderwysers, moet op een of ander tydstip rebelse tieners of moeilike kinders hanteer. Dit is presies waar ons reis begin. As deel van ’n desperate poging om twee opponerende groepe verontrusde tieners terug op die regte pad te kry, word hulle weggestuur na Donkerhoek Kamp net buite Pretoria.

    Die moeilike tieners is ontnugter wanneer hulle verwelkom word deur ’n gids wat lyk asof hy uit die Wilde Weste kom.

    Opheffingsprogramme, dissipline en groei na wedersydse respek vir mekaar is maar net ’n paar van die uitdagings wat hulle in die gesig staar.

    FPB Age Restriction: 10-12 PG

    Ons beveel ook aan