MUSIEK NUUS — Twaalf Rondtes

Juan Boucher – Twaalf Rondtes

Juan Boucher – Twaalf Rondtes

Juan Boucher is lankal nie meer ‘n naam wat jy nie ken nie. Hierdie goueplaat-bekroonde sanger en liedjieskrywer het homself in ons volk se harte ingesing en sy rasperstem lei die melodieë wat ‘n boer op sy plaas neurie tot die jongmense naweek na naweek vashou aan die dansvloer erens in ons land. Hy het die musiekbedryf oorrompel met sy albums 082, Jy’s my Flavour, Gee jou hart ‘n breek, Kalm voor die storm, ens. “Om ‘n sanger te wees is nie ‘n keuse nie; dit word vir jou gegee deur genade” glo Juan. Met hierdie uitkyk op sy loopbaan...

Lees meer →